Pionier Kultuur

Kultuur

Pionier, waar iemand soos JY gelukkig sal wees!

Pionier bied 'n reeks kultuur-aktiwiteite aan waar elke leerder sy plek kan vind:

  • Atkv-Jeugtak
  • Drama/Revue
  • EG Jansen-Orators
  • Eistedfodd
  • Koor
  • Kultuurweek
  • Musiekklub
  • Pioniers vir Christus(PVC)
  • Tienertoneel
Pionier Kultuur

Natuurlik is ons ook SOSIAAL...

Pionier Oukie
  • Dinee's
  • Fliekaande
  • Geesvangweek
  • Golfdag
  • Kampe
  • Koshuisweek
  • Kultuurweek
  • Landloop
  • Sokkies
  • Vlerksleep
  • Waatlemoenfees
  • Inpirasieleiers
Pionier Kultuur