top of page

Akademie

Vakke
Graad 10 tot 12 vakpakette
Afr, Eng en LO is verpligtend
Kies een vak per groep
.

Wiskunde

  • Wiskunde

  • Wiskundige Geletterdheid

Groep 1

  • Fisiese Wetenskap* (PHSC)

  • Rekenaartoepassingstegnologie (CAT) 

  • Toerisme (TRSM)

  • Landboutegnologie (AGRT)

Groep 2

  • Lewenswetenskap (Biologie) (LFSC)

  • Landbouwetenskappe (AGRS)

  • Ingenieursgrafika-en Ontwerp* (GRDS)

  • Besigheidstudies (BSTD)

Groep 3

  • Landboutegnologie (AGRT)

  • Rekeningkunde (ACCN)

  • Verbruikerstudie (CNST)

  • Geografie (GEOG)

  • Toerisme (TRSM)

  • Alle vakke met 'n * gemerk moet ook Wiskunde vir die volle bestek (Gr.10 tot Gr.12) neem

  • Indien 'n Tegniese vak (Siviele Dienste of Elektronika) gekies word, moet die leerder Wiskunde, Fisiese Wetenskap, Ingeneursgrafika-en Ontwerp in die volle bestek (Gr.10 tot Gr.12) neem.

  • Leerders kan nie Toerisme in Groep 1 en Groep 3 kies nie.

Sport
WhatsApp Image 2024-04-16 at 09.24.52.jpeg

Sport 

Atletiek
Hokkie
Netbal
Ruitersport
Rugby
Skyfskiet
Swem
Tennis
Krieket
Fietsry

Slide3.JPG

 Swembad

Sosiaal
WhatsApp Image 2024-04-29 at 09.05.47.jpeg

Sosiaal

Dinee's
Fliekaande
Geesvangweek
Gholfdag
Kampe
Koshuisweek
Kultuurweek
Landloop
Lentedag sivvies
Sokkies
Valentynsdag sivvies
Vlerksleep
Waatlemoenfees
Inspirasieleiers

Kultuur

Kultuur

Atkv-Jeugtak

Drama/Revue

EG Jansen-orators

Eistedfodd

Koor

Kultuurweek

Musiekklub

Pioniers vir Christus(PVC)

Tienertoneel

IMG-20240317-WA0053.jpg
bottom of page