top of page

Ons Koshuis

Welkom Boodskap

Mnr J. Erasmus, Koshuisvader

Bestpic_210823_-9 (copy).jpg

Ons koshuis is ‘n integrale deel van die suksesse en kwaliteite van ons skool. Vanweë die aard en samestelling van Pionier is die koshuis die slagaar van ons bestaan. Dit is daarom vir ons belangrik dat elke kosganger ons koshuis beleef as ‘n tuiste weg van die huis.

Ons koshuis bied ‘n veilige, huislike omgewing waarbinne ons kosgangers hulle ten volle kan uitleef terwyl hulle voorberei word om die toekoms met trots te kan binne gaan.

 

Bestpic_210823_-9 (copy).jpg

Mnr J. Erasmus

Superintendent

Bestpic_210830_-305.jpg

Me M De Villiers

Hoofmatrone

Bestpic_210830_-298.jpg

Me D Steenkamp

Matrone

Bestpic_210830_-299.jpg

Me M Norval

Matrone

Anchor 2

Koshuisfoto's

Anchor 1

Busroetes

Ons busroetes is van kardinale belang vir ons skool. Die veilige vervoer van busleerlinge geniet die hoogste prioriteit, en daarom maak die skool seker dat ons voertuie te alle tye geheel betroubaar en padwaardig is.

Roete 1

Dundee, Ladysmith, Winterton, Pietermaritzburg

Busse vertrek op al die buiteroetes om 13:35 vanaf die skool. Hierdie geld deurlopend ten sy daar veranderde tye geld.

Read More
Roete 1.JPG

Roete 3

Utrecht, Newcastle

Busse vertrek op al die buiteroetes om 13:35 vanaf die skool. Hierdie geld deurlopend ten sy daar veranderde tye geld.

Read More
Roete 3.JPG

Roete 2

Pongola, Mkuze, Boabab, Hluhluwe

Busse vertrek op al die buiteroetes om 13:35 vanaf die skool. Hierdie geld deurlopend ten sy daar veranderde tye geld.

Read More
Roete 2.JPG

Roete 4

Ulundi, Eshowe, Empangeni, Richardsbaai

Busse vertrek op al die buiteroetes om 13:35 vanaf die skool. Hierdie geld deurlopend ten sy daar veranderde tye geld.

Read More
Roete 4.JPG
Slide4.JPG
bottom of page