AKADEMIE

 
Vakpakette Gr. 12 Uitslae Top 10 Algemeen
Kloktye
GR. 12 UITSLAE

GRAAD 12 UITSLAE : 2011

85% Matrikulasievrystelling

VAK

GEMIDDELD

AFRIKAANS

ENGELS

WISKUNDE

WISKUNDE GELETTERDHEID

FISIESE WETENSKAP

LEWENSWETENSKAPPE

REKENINGKUNDE

BESIGHEIDSTUDIES

LEWENSORIëNTERING

INGENIEURS- GRAFIKA EN ONTWERP

GEOGRAFIE

VISUELE KUNS

REKENAAR TOEPASSINGS TEGNOLOGIE

SIVIELE TEGNOLOGIE

TOERISME

GASVRYHEIDSTUDIES

LANDBOUWETENSKAP

 

70%

71%

60%

75%

68%

70%

69%

65%

76%

73%

70%

73%

51%

53%

65%

64%

58%

 
VAKPAKETTE


UNIVERSITEITSVRYSTELLING 

Aan die einde van matriek moet ‘n leerling in ten
minste vier 20-kredietvakke ‘n prestasie van 50% of hoër behaal.

20-KREDIETVAKKE BY PIONIER AANGEBIED

AFRIKAANS
ENGELS
WISKUNDE
WISKUNDE GELETTERDHEID
LANDBOUWETENSKAP
FISIESE WETENSKAP (WETENSKAP)
LEWENSWETENSKAPPE (BIOLOGIE)
BEDRYFSSTUDIES
GEOGRAFIE (AARDRYKSKUNDE)
REKENINGKUNDE
INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP (TEGNIESE TEKENE)
VISUELE KUNS
EKONOMIE
VERBRUIKERSTUDIES 

NIE 20-KREDIETVAKKE NIE

TOERISME
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE
LEWENSORIëNTERING 

Laai af: Vakkeuses 2012.pdf (87KB)

U rekenaar benodig sekere sagteware wat PDF leërs kan lees,
u kan dit gratis aflaai van
www.adobe.com

VERPLIGTE VAKKE

AFRIKAANS
ENGELS
WISKUNDE OF WISKUNDIGE GELETTERDHEID
LEWENSORIëNTERING

KEUSE VAKKE
Op elke lyn mag slegs EEN vak geneem word.

FISIESE WETENSKAP of
TOERISME of
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (CATS) of
EKONOMIE

LEWENSWETENSKAPPE (BIOLOGIE) of
BESIGHEIDSTUDIES of
INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP (TT) of
LANDBOUWETENSKAPPE

REKENINGKUNDE of
GEOGRAFIE (AARDRYKSKUNDE) of
VERBRUIKERSTUDIES of
VISUELE KUNS

AGSTE VAKKE

Mag slegs met spesiale toestemming van die skool en Departement geneem word indien ‘n leerling ‘n gemiddeld van 75% of hoër in al sy vakke behaal.  (‘n Bedrag van R300 is betaalbaar.)

 WISKUNDE / WISKUNDIGE GELETTERDHEID

Wiskunde Geletterdheid is meer op die alledaagse lewe
toegespits as gewone Wiskunde. 
Jy leer byvoorbeeld om te bereken hoeveel rente jy op
skuld betaal, hoe om bankkoste te en
wisselkoerse om te skakel as jy reis. 

Gewone Wiskunde (Algebra, Geometrie en Trigometrie) is
noodsaaklik / verpligtend vir Ingenieurswese, BSc-rigtings,
Mediese en die meeste BCom-rigtings. 

Nie alle voornemende Universiteitstudente hoef egter
Wiskunde te neem nie. 
Indien ‘n leerlinge egter Wiskundig aangel?is
of nog nie seker is ten opsigte van
n toekomstige beroep nie, is Wiskunde die regte keuse.


VAKKE : STUDIERIGTINGS 

VAK

STUDIERIGTING

LANDBOUWETENSKAP

Die studie van die verhouding tussen verskillende tipes grond, plante en diere om voedsel, vesel, brandstof en enige ander landboukommoditeite te vervaardig wat ‘n ekonomiese, estetiese en kulturele waarde het.

BESIGHEIDSTUDIES

Studie van die sake-omgewing, sakegeleenthede, sakerolle en funksies van besighede.

REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLGIE

Studie van inligting- en kommunikasietegnologie (ICT) en sluit basiese konsepte met betrekking tot apparatuur, programmatuur en netwerke, gevorderde woordverwerking, sigblaaie, databasis, aanbiedingsvaardighede, kommuniksiemodusse en –gereedskap, in.

INGENIEURSGRAFIKA
EN -ONTWERP

Studie oor die weergee van strukture en voorwerpe deur akkurate en gedetailleerde tekeninge te gebruik.  Dit word in 2D en 3D weergegee.

GEOGRAFIE

Studie van die fisiese en menslike prosesse asook ruimtelike patrone op aarde op ‘n geïntegreerde wyse oor tyd en ruimte.  Maak sin uit ‘n komplekse wêreld wat beïnvloed word deur baie verskillende kragte soos plaaslike/internasionale verbintenisse, die agteruitgang van die omgewing, beweging van mense, finansiële kapitaal en maatskaplike en politieke konflik.

LEWENSORIëNTERING

Hoe om ‘n gebalanseerde lewenstyl aan te neem en jou lewe verantwoordelik te bestuur deur kennis, vaardighede en waardes te ontwikkel wat jou in staat stel om ingeligte keuses oor jou persoonlike welstand, burgerlike verantwoordelikhede, deelname aan fisiese aktiwiteite en keuse van beroep uit te oefen.

LEWENSWETENSKAPPE

Studie van fisiologie en anatomie, siektes, selle en weefsels, ekologie en bevolkingsdinamika, biotegnologie, biodiversiteit en mediese tegnieke, biochemie, die etiek van wetenskap, evolusie en genetika.

WISKUNDIGE
GELETTERDHEID

Om die Wiskunde wat jy reeds geleer het (en ietwat meer) te gebruik om sin te maak uit die wêreld wat getalle, formules, grafieke en tabelle gebruik om inligting te kommunikeer.  Jy sal die selfvertroue en vermo?ontwikkel om daaglikse situasies en probleme aan te pak wat aanvanklik ingewikkeld gelyk het weens die wyse waarop hulle voorgekom het.

WISKUNDE

Om sowel Wiskunde as werklike probleme op te  los deur van ‘n reeks wiskundige gereedskap gebruik te maak.  Hierdie gereedskap is gegroepeer volgens onderwerpe soos algebra, kalkulus, meting, trigonometrie, statistiek, waarskynlikheid en wiskundige finansies.

FISIESE
WETENSKAPPE

Hoe om fisiese en chemiese verskynsels deur wetenskaplike ondersoek na te vors.  Deur die toepassing van wetenskaplike modelle, teorie?en wette leer jy hoe om gebeure in die natuurlike omgewing te verduidelik en te voorspel.

REKENINGKUNDE

Finansiële aantekening en die verskillende finansiële rekords, bestuursrekeningkunde en die bestuur van finansiële bronne, asook etiese aspekte met betrekking tot finansiële aangeleenthede.

TOERISME

Hoe om aan die vereistes en verwagtinge van reisigers te voldoen en ‘n insig in toerismepraktyke en sosioëkonomiese groei te ontwikkel.

VISUELE KUNS

Om twee- en driedimensionele visuele taal te ontdek en toe te pas deur kunsmateriaal kreatief te gebruik; om op papier of doek te skep wat die geestesoog kan sien en om gallerye en museums, kunsbedrywe, kunsbestuur, gemeenskapskunssentrums, kunssentrums, kultuurdorpe, kulturele toerisme en ander kunsgebeure te waardeer.

EKONOMIE

Die sosiae wetenskap wat die produksie en verbruik van meetbare middele bestudeer. Dit behels die analise van die produksie, verspreiding en verbruik van goedere en dienste.

Die onderwerp word breedweg verdeel in twee vertakkings: mikro-ekonomie, wat gemoeid is met indiwiduele instansies (huishoudings en ondernemings), en makro-ekonomie, wat die ekonomie as geheel beskou (inflasie, werkloosheid, industriële produksie, regering). Ekonomie kyk spesifiek na hulpbrontoedeling, produksie, verspreiding, handel en mededinging.

GR. 12 UITSLAE

 
TOP 10

TOP 10 : TWEEDE KWARTAAL : 2011 

GRAAD 8
  1. Nicole Pelzer
  2. Stephan Eben Kruger
  3. Heidi Christa Steffen
  4. Henco Rheeder
  5. Simoné Jv Rensburg
  6. Christiaan Swanepoel
  7. Keagan Laine Naudé
  8. Ley-Lani vd Vyver
  9. Madie Swanepoel
  10. Riaan le Roux
GRAAD 9
  1. Carike Odendaal
  2. Jané Claassen
  3. Anri van Rooyen
  4. Lize Claassen
  5. Marcelle Olivier
  6. Anke Gröpp
  7. Kristen Imogen Nel
  8. Twanette Duvenhage
  9. Kylie Boshoff
  10. Serena Koekemoer
GRAAD 10
  1. Ashley Naudé
  2. Elizabeth van Heerden
  3. Emile Botes
  4. CW Smith
  5. Samanthe Dippenaar
  6. Mariné Boshoff
  7. Moya Kriel
  8. Marlene Pretorius
  9. Bianca Marais
  10. Jacobus Mouton
GRAAD 11
  1. Sanri van Zyl
  2. Anneke Smith
  3. Marochelle Rheeder
  4. Sunel Fourie
  5. Anél van Heerden
  6. Joné Freken
  7. Paula Germishuys
  8. Georg Greyling
  9. Dian Boshoff
  10. Pieter Swart
GRAAD 12
  1. Melyssa van Heerden
  2. Zonike Marais
  3. Lisa Meyer
  4. Lieneke Jv Vuuren
  5. Bernita Smith
  6. Christiaan Mostert
  7. Chané Malan
  8. Helize Homann
  9. Marcelle vd Berg
  10. Stephan van Rooyen
 
ALGEMEEN

Wiskunde ekstra klasse Elke week - in B 303
Dinsdag 14:00 - 15:00
15:00 - 16:00
Graad 9
Graad 8
KLOKTYE

MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG (Toetsdag) VRYDAG
PERIODE TYD PERIODE TYD PERIODE TYD PERIODE TYD PERIODE TYD
Saal 07:25-07:50 Register/Godsdiens 07:30-08:10 1 07:35-08:30 Register 07:25-07:35 Saal 07:25-07:50
Register 07:55-08:10     2 08:35-09:25 Toets 07:35-08:35 Register 07:50-08:10
1 08:15-09:10 1 08:15-09:10 Admin/Koor 09:25-10:10 1 08:40-09:30 1 08:15-09:05
2 09:15-10:10 2 09:15-10:10 2 09:35-10:20 2 09:10-10:00
Pouse 10:10-10:30 Pouse 10:10-10:30 Pouse 10:10-10:30 Pouse 10:20-10:40 Pouse 10:00-10:20
3 10:35-11:30 3 10:35-11:30 3 10:35-11:30 3 10:45-11:35 3 10:25-11:15
4 11:35-12:30 4 11:35-12:30 4 11:35-12:30 4 11:40-12:30 4 11:20-12:10
Pouse 12:30-13:00 Pouse 12:30-13:00 Pouse 12:30-13:05 Pouse 12:30-13:05 Pouse 12:15-13:00
5 13:05-14:00 5 13:05-14:00 5 13:10-14:00 5 13:10-14:00 5  
Blog ab workouts workout shop fitness DVD workout program workout DVD one piece onepiece P90X Insanity a 60 day DVD Core Rhythms dvd Zumba DVD HIP HOP ABS DVD dropship Chalean Extreme 10 MINUTE TRAINER DVD dropship The Biggest Winner dropship RevAbs BRAZIL BUTT LIFT DVD Turbo Fire Workout